watermark logo

Next play:

Autoplay

Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.

148 Views • 24 November 2024
Share
Embed
Amightywind Afrikaans
Amightywind Afrikaans
12 Subscribers
12

⁣Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood.


⁣ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA HA MASHIACH (JESUS CHRISTUS) waarsku Israel
en die hele wêreld oor die Groot Verdrukking en dat ons op die brink is
van die Groot Verdrukking. Die video sluit 'n spesiale stuk in oor
Hollywood en YAHUSHUA HA MASHIACH ryk uit na die wat in Hollywood is wat
nog nie punt bereik het om teen die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) te
laster nie, maar 'n kans het om na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te kom en
weg te draai van hulle sonde. En dan die res van hulle lewe te gebruik
te ontbloot wat in Hollywood aangaan en om mense na YAHUSHUA HA MASHIACH
toe te lei. Dit was 26 jaar gelede dat Apostel en Profeet Elisheva
Eliyahu vanuit die Hemel gehoor het dat hierdie Bediening van
AmightyWind gebruik sal word om die verlore siele te bereik insluitende
akteurs, aktrises, regisseurs, musikante ens. vir die Koninkryk van die
Hemel.

Wat geprofeteer was is alles gekoppel met gehoorsaamheid.

Gehoorsaam hulle die voorwaardes?
Is Israel ‘n Heilige land? Waar hulle die grootste van die gay optogte hou!
En dit pronk in MY Gesig?!
(Elisheva: O goeiste!) O Israel, O Israel, O Israel! Julle maak MY kwaad! Julle vul MY met
grimmigheid! Julle lees die Torah gedeelte… Julle het ‘n bly-tuis bevel,
selfs onder die bedreiging van dood (was dit nog nooit voorheen so
gewees nie, sal nooit weer wees nie), maar julle vul MY met GRIMMIGHEID!
Vir julle geheime sonde — wat julle doen in die huise waarin julle
ingegrendel is!


O julle onthou die shabbatte! Julle onthou die [Toewyding] Hanukkah.
Julle onthou Sukkot. Julle het onthou —sommige van
julle —selfs Purim MAAR JULLE HET DRONK GEWORD! Julle het partytjie
gehou asof dit ‘n Mardi Gras was! Waar was die Aanbidding?!
Waar was die Lofprysing ?! O ISRAEL, O ISRAEL JULLE VUL MY YAHUVEH MET
GRIMMIGHEID! RASERNY, TOORN EN GRIMMIGHEID!


Wat? Julle dink EK het geen reg nie? Het julle Kora reeds vergeet? D
aardie seëninge wat EK gereserveer het vir Israel, was ‘n Israel wat ‘n
Heilige land sou wees —wat MY sou Aanbid en Loof en apart gestel sou
wees en ‘n voorbeeld sou wees vir die ganse aarde— en nie skaam kry daaroor nie.
Julle is so trots op die feit dat julle die Torah kan aanhaal, so trots op die feit
dat julle selfs die Tanak kan aanhaal. Baie van julle kan. Julle is so
trots op die feit dat julle julself apart stel… en ‘n kippa opsit, op
julle kop wat EK nooit beveel het nie. Dit stel julle apart.


Soos swart en wit! O julle kabaal, WEET JULLE HOEVEEL HAAT EK JULLE!
Dink julle nie dat EK sien wie agter dit alles is nie? Dink julle nie EK weet nie? EK YAHUVEH, EK, DIE VADER VAN DIE SKEPPING!


Dink julle MY Oë het blind geword omdat dit so baie duisende jare was? Dink
julle EK YAHUVEH het doof geword omdat dit so baie duisende jare was?
DINK JULLE MY ARM IS TE KORT— dat EK julle nie kan dissiplineer op ‘n
manier wat nooit voorheen gedissiplineer was nie? (Wat die tyd sal wees
van ‘Jakob se Benoudheid’.)

[Dit is] net soos MY Arm nie te kort is om julle nou te omhels nie, net soos
MY Oë nie te dof is dat EK nie nou so bewonderend na julle sal kyk nie.
MY Arms SMAG om julle weer vas te hou soos EK Abraham, Isak & Jacob
vasgehou het— soos EK MY ABSOLUTE EIE GE [LIEFDE] ENIGSTE VERWEKTE
SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH vasgehou het. EK hou HOM nou vas —terwyl
EK hierdie Woord voortspreek uit Elisheva Eliyahu
(weereens op ‘n tyd wanneer sy oor ‘n heel ander onderwerp gebid het
en nie hierdie Woord verwag het nie .)

O Israel hou op om MY te vul met GRIMMIGHEID. Hou op om MY te vra hoekom
het die dood gekom— in die huise in —terwyl julle aanspraak maak op
Psalm 91. Is julle GEHOORSAAM aan Psalm 91?! Of is julle skaam vir die
NAAM VAN YAHUVEH?!

Antwoord hierdie vraag!
Hoekom kan hulle nie wat beweer om gelowiges van MY te wees en is, en hulself Messiaans
Joods noem— ingeënt was op die WYNSTOK YAHUSHUA, WIE die MASHIACH
is—hoekom vrees hulle om die NAAM, “YAHUSHUA” (יהושוע) te noem? En waag
dit om die Naam “Yes-hua” (ישוע) te sê? EK spel nie SY NAAM,
“Y-E–S–H–U-A”(ישוע)nie.

EK het dit keer-op-keer gesê deur hierdie Apostel & Profeet. Ek het keer-op-keer
gewaarsku en tog sal hulle nie luister nie! Selfs diegene wat beweer “ek ken
Hebreeus!” — en hulle sal selfs erken die NAAM beteken “YAH RED” !

Waar is MY NAAM in die naam Y-E-S-H-U-A(ישוע)?!
MY SEUN se naam is volgens MY NAAM, YAH! (יה)! Het YAHUSHUA (יהושוע)
nie gesê dat HY net die wonderwerke kon doen wat HY SY VADER sien doen het nie?
HY het net SY VADER se voorbeeld nagevolg! SEKERLIK dink julle nie dit was Josef nie?!
HY het gesê die HEMELSE VADER, EK IS WIE EK IS! YAHUSHUA HA MASHIACH het
gesê, “EK IS WIE EK IS!

Show more
0 Comments sort Sort By

Next play:

Autoplay