AmightyWind 28ste Jaar Herdenking Veesviering!!
147 المشاهدات
• 16 شهر نوفمبر 2024
0
0
تضمين
Amightywind Afrikaans
14 مشتركين
AmightyWind 28ste Jaar Herdenking Veesviering!!
Ons Prys YAHUSHUA HA MASHIACH vir 28 jare en meer wat nog kom. Gelukkige Verjaarsdag AmightyWind Bediening en Gelukkige Verjaarsdag Momma Elisheva, terwyl ons aanhou om die Evangelie te verkondig, en siele na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te lei!!
Indien jy YAHUSHUA HA MASHIACH as jou HERE en VERLOSSER wil aanneem vandag, kliek asb die skakel hieronder om saam met my die reddingsgebed te bid en te lees. Indien jy kies om jou Lewe vir YAHUSHUA HA MASHIACH te gee en HOM binne in jou hart te aanvaar, kontak my gerus asb, sodat onssaam met jou kan bly wees.
أظهر المزيد
SORT BY-
أعلى تعليقات
-
أحدث تعليقات