Donald Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek
161 بازدیدها
• 16 نوامبر 2024
0
0
جاسازی کنید
Amightywind Afrikaans
14 مشترکین
Donald Trump Lees Vanuit Sy Gunsteling Boek
Alhoewel hy van Kersfees praat, en YAHUSHUA HA MASHIACH se geboorte, weet hy nie dat YAHUSHUA op 'n Sukkot gebore was nie. Hy word slegs verantwoordelik gehou vir wat hy weet. Dit daar gelaat, hy erken steeds die geboorte van YAHUSHUA HA MASHIACH JESUS CHRISTUS en hy beskou dit as die ware rede vir die seisoen.
Maria het swanger geword met YAHUSHUA HA MASHIACH op Hanukkah, en HY was gebore op Sukkot.
Hanukkah 2020 het op die aand van Donderdag die 10de Desember begin, en geeindig op Vrydag die 18de Desember. (Sukkot 2020 het op Vrydagaand die 2de Oktober begin en geeindig op Vrydag die 9de Oktober.)
بیشتر نشان بده، اطلاعات بیشتر
SORT BY-
نظرات برتر
-
آخرین نظرات