Are you 18 years old or above?
Book Of Enoch - The Parables A portion of these books were called deuterocanonical books by some entities. Some believe it is valid and that it should never have been removed, that it was considered part of the Bible for nearly 2000 years before it was recently removed a little more than 100 years ago. Some say it was removed because of not finding the books in the original Hebrew manuscripts. Others claim it wasn't removed by the church but by printers to cut costs in distributing Bibles in the United States. Both sides tend to cite the same verses that warn against adding or subtracting from the Bible. Revelation 22: 18 19, The word apocrypha means hidden. The English language King James Bible contain books of the Apocrypha as follows. Enoch, One Ezras two Ezras Tobit Judith, additions to Esther Wisdom of Solomon, Ecclesiasticus Baruch, letter of Jeremiah, prayer of Azariah, Susanna, Bell and the dragon prayer of Manasseh one Maccabees two Maccabees.
Satan's MONSTER's Energy Drink Satan is a liar, deceiver and very clever. He comes to 'steal, kill and destroy' and wants to lead many souls to join him in hell. When satan deceives it is very subtle that many don't realize it. The bible tells us to be aware of the 'wiles (schemes) of the devil'. There is coming an Anti-christ/NWO/"beast" system - ruled by satan - identified with the number 666. We must be on guard on 'Stay away from every kind of evil' for these are the last days where the world is more evil.
Ke Ayal Hebrew Song - Psalm 42-1 © All Rights Reserved AMIGHTYWIND Ministries This song is the intellectual property of the singer/songwriter performing in this video and can not be used without permission.
3 Days of Darkness Not Passover 2019 Hell Won't Open This is Apostle Prophet Elisheva Eliyahu the leader of Amightywind.com Ministry and we have been online for 25 years! I am the one ABBA YAHUVEH chose to give birth to this Ministry. I've held the domain name that long. But the Ministry started long ago. Now I've introduced myself! There is a false Prophecy going around and it is by the man who calls himself Prophet Ezra from Israel that on April 19, 2019 that there will be three days and three nights of darkness and that the portal of hell, the bottomless pit of hell is going to open up, but this is false.
戰爭吶喊!不要考驗我,亞哈威的耐心!(第 145 篇預言) 信息出自: Aleph & Tav AmightyWind Ministries 阿列夫與塔夫聖靈全能風野火最後機會事工 預言英文網站:amightywind.com 亞洲分支網站:amightywind.asia 電子郵箱:amightywindasianbranch@tutanota.com 影片出自:yahsladyinred 頻道
Profetia 60 – Piiloutukaa, MINUN lapseni, vain vähäksi aikaa vielä!
Profetia 104 – Maailma, varo diktaattorien diktaattoria!
Profetia 133 – Profeetallinen Nälkää näkevä vauva-uni!
26 Anniversary AmightyWind
Proroctwo 136 - ŚWIĘTA TRÓJCA Także Potrzebuje Pocieszenia AmightyWind
Proroctwo 150 - Niewidzialna Ochronna Osłona Tatusia JAH, El Szadaj, Przed Nikczemnymi Potępieńcami.
(简)堕胎——不要做!看这个影片(Abortion don't do it) 信息出自: Aleph & Tav AmightyWind Ministries 阿列夫與塔夫聖靈全能風野火最後機會事工 預言英文網站:amightywind.com 亞洲分支網站:amightywind.asia 電子郵箱:amightywindasianbranch@tutanota.com 影片出自:yahsladyinred 頻道
一起来祝贺 YDS 2020 15岁生日快乐!!!哈利路亚! 信息出自: Aleph & Tav AmightyWind Ministries 阿列夫與塔夫聖靈全能風野火最後機會事工 預言英文網站:amightywind.com 亞洲分支網站:amightywind.asia 電子郵箱:amightywindasianbranch@tutanota.com 影片出自:yahsladyinred 頻道
Presidentti Trump lukee lempikirjastaan
Prophezeiung 115 - Hütet euch vor der totalitären Diktatur, die nach Amerika und in die Welt kommt! Diese Prophezeiung wurde am 30. September 2009 gegeben und am 12. Oktober 2009 veröffentlicht. Jetzt kann jeder sehen, wie sie im Jahr 2020 erfüllt wird.
Веселие 27 - ог числа!Еще один Год, Победы!В ЯХУШУА! Смех Приносит Пользу Как Хорошее Лекарство ЯХУШУА ХА МАШИАХА и привело миллионы душ к ЯХУШУА ХА МАШИАХУ, КОТОРЫЙ есть ПУТЬ, ИСТИНА и ЖИЗНЬ (Ин 14:6)! ЯХУШУА ХА МАШИАХ - ЕДИНСТВЕННЫЙ, БЛАГОДАРЯ КОМУ мы спасаемся через покаяние и отворачиваемся от греха (Деяния 4:12). Более 52 языков с “Доказательствами Пророчеств”. Апостол, Пророк Элишева Элияху выстояла благодаря силе и мощи ЯХУШУА ХА МАШИАХА, несмотря на безжалостные атаки нечестивых врагов. Врата ада не смогли одолеть Служение ЯХ, Вместо этого Пророк Элишева Элияху стала только сильнее и смелее, Служение Amightywind процветало и процветало только благодаря Победоносным Рукам АББЫ ЯХУВЭХ, ЯХУШУА ХА МАШИАХА и Драгоценной РУАХА ХА КОДЕШ. Вся Хвала, Слава и Честь ЯХУВЭХ, ЯХУШУА ХА МАШИАХ и РУАХ ХА КОДЕШ Сейчас и Вечно Амэн! Если вы хотите принять ЯХУШУА ХА МАШИАХА как своего ГОСПОДА и СПАСИТЕЛЯ сегодня, пожалуйста, перейдите по ссылке ниже, чтобы прочитать и помолиться вместе со мной молитвой о спасении. Если вы решите отдать свою Жизнь ЯХУШУА ХА МАШИАХУ и принять ЕГО в свое сердце, пожалуйста, напишите мне, чтобы я знала, чтобы мы могли радоваться вместе с вами.
祂復活了,#亞呼贖阿.哈.瑪西阿克活著!2022#逾越節快樂!復活日快樂! 31 篇預言 摘錄 要吃那稱為מצה(念作:瑪挫,Matzoh)的苦餅(譯註:無酵餅)。要吃這餅,不僅因為這象徵以色列人在麵團能發酵前出逃所吃的,而且我也想要你參與無酵餅的日子(除酵節),吃這苦餅作為對亞呼贖阿的一個紀念,紀念祂如何像這苦餅一樣付出了代價。祂為了你的緣故而受苦。這餅很硬,因為祂所為你付出的代價並不容易。參與主的最後晚餐,就像亞呼贖阿所做的那樣。這樣做為要紀念亞呼贖阿所傾倒而出的寶血,如此你才能得救;那浸入寶血裡的餅,因為亞呼贖阿是生命的糧/餅(約6:35;約6:48;約6:51[12]),祂的身體被獻為祭,如此你才能與「自有永有」相交,使罪得到饒恕,如此你才能有一條從地獄的火焰中逃脫的出路!撒但無權索取那些真正屬於我的人! 就像羅得和摩西的時代一樣,它會再一次發生,「自有永有」將會把你的逾越節送來給你。亞呼贖阿就是你的逾越節。不要在沒有禱告祈求你的「真逾越節亞呼贖阿」來臨,就讓日落過去。不要在律法主義中過逾越節,卻要做你力所能及的事。要研讀,按著正意分解真理的道以知曉要在這天該做什麼而讓你得到認可(提後2:15[16])。要你八天不吃發酵物,是否真的要求太過分了呢?要吃苦餅來提醒你紀念那位為了能給你帶來你的逾越節而作為苦餅付出了代價的神。 我當時特意讓以色列人沒有時間發麵。我特意那麼做因為他們不知道我的意圖,但是我使他們出逃以使他們沒時間發麵的這件事能發生並非偶然。因為再一次,猶太人參與並被首先賜與了那被稱為מצה(念作:瑪挫,Matzoh)苦餅的無酵餅,現在我賜下這個知識,他們甚至在那個時候就被賜與了這餅,因為它被賜下作為一個對「將要來臨的亞呼贖阿」的提醒。亞呼贖阿既是猶太人也是外邦人的逾越節。世上過去沒有、現在也沒有任何其他完美的獻祭羔羊能被殺以赦免罪孽、洗除罪孽就像這些罪從未曾有過一樣,除了那唯一的完美獻祭羔羊。祂的名字是亞呼贖阿.哈.瑪西阿克!祂的名字是救贖!唯獨祂就是你的逾越節。慶祝「這個逾越節」並學習「過去的逾越節」以及「將來的逾越節」的真正含意。 要榮耀安息日,也是大聖日。榮耀所有的安息日,是從星期五日落到星期六日落……不是星期天,因為你們當中大多數人在星期天紀念我,然後在星期五跟星期六的晚上活得像魔鬼一般,在這個被分別出來作為我們安息日的日子裡參與世界的事物。要祈禱從將臨到這世界的忿怒得到逾越,禱告你能有資格配得,讓這些我的忿怒之碗和我的忿怒之號將會越過你,讓你將有資格配得逃離。因為「自有永有」是一位不能也不會說謊的神,我透過我的眾先知預言將要發生的事,這樣就沒有人能說「自有永有」沒有警告過人們。 * * * * * * * 幾十年來,這個彌賽亞猶太五旬節事工一直在傳講亞呼贖阿.哈.瑪西阿克的福音,並帶領數百萬靈魂到亞呼贖阿.哈.瑪西阿克這裡,祂是道路、真理和生命(約14:6)!亞呼贖阿.哈.瑪西阿克是唯一我們可以藉著祂透過悔改和遠離罪而得救的那位(徒4:12)。
(繁)2020 異夢 黑環瘟疫 使徒以莉莎法 以利亞呼 在為時已晚之前今天就來到亞呼贖阿. 哈. 瑪西阿克(耶穌基督)的面前。 Aleph & Tav AmightyWind Ministries 阿列夫與塔夫聖靈全能風野火最後機會事工 預言英文網站:amightywind.com 亞洲分支網站:amightywind.asia 電子郵箱:amightywindasianbranch@tutanota.com
VictoryInYAHUSHUA777 testimony Amightywind Ministry changed my life and is such a blessing to me.
Profesie 153 - Hoor, o Israel die Groot Verdukking het aangebreek - Hellywood/Hollywood. ABBA YAHUVEH & YAHUSHUA HA MASHIACH (JESUS CHRISTUS) waarsku Israel en die hele wêreld oor die Groot Verdrukking en dat ons op die brink is van die Groot Verdrukking. Die video sluit 'n spesiale stuk in oor Hollywood en YAHUSHUA HA MASHIACH ryk uit na die wat in Hollywood is wat nog nie punt bereik het om teen die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) te laster nie, maar 'n kans het om na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te kom en weg te draai van hulle sonde. En dan die res van hulle lewe te gebruik te ontbloot wat in Hollywood aangaan en om mense na YAHUSHUA HA MASHIACH toe te lei. Dit was 26 jaar gelede dat Apostel en Profeet Elisheva Eliyahu vanuit die Hemel gehoor het dat hierdie Bediening van AmightyWind gebruik sal word om die verlore siele te bereik insluitende akteurs, aktrises, regisseurs, musikante ens. vir die Koninkryk van die Hemel. Wat geprofeteer was is alles gekoppel met gehoorsaamheid. Gehoorsaam hulle die voorwaardes? Is Israel ‘n Heilige land? Waar hulle die grootste van die gay optogte hou! En dit pronk in MY Gesig?! (Elisheva: O goeiste!) O Israel, O Israel, O Israel! Julle maak MY kwaad! Julle vul MY met grimmigheid! Julle lees die Torah gedeelte… Julle het ‘n bly-tuis bevel, selfs onder die bedreiging van dood (was dit nog nooit voorheen so gewees nie, sal nooit weer wees nie), maar julle vul MY met GRIMMIGHEID! Vir julle geheime sonde — wat julle doen in die huise waarin julle ingegrendel is! O julle onthou die shabbatte! Julle onthou die [Toewyding] Hanukkah. Julle onthou Sukkot. Julle het onthou —sommige van julle —selfs Purim MAAR JULLE HET DRONK GEWORD! Julle het partytjie gehou asof dit ‘n Mardi Gras was! Waar was die Aanbidding?! Waar was die Lofprysing ?! O ISRAEL, O ISRAEL JULLE VUL MY YAHUVEH MET GRIMMIGHEID! RASERNY, TOORN EN GRIMMIGHEID! Wat? Julle dink EK het geen reg nie? Het julle Kora reeds vergeet? D aardie seëninge wat EK gereserveer het vir Israel, was ‘n Israel wat ‘n Heilige land sou wees —wat MY sou Aanbid en Loof en apart gestel sou wees en ‘n voorbeeld sou wees vir die ganse aarde— en nie skaam kry daaroor nie. Julle is so trots op die feit dat julle die Torah kan aanhaal, so trots op die feit dat julle selfs die Tanak kan aanhaal. Baie van julle kan. Julle is so trots op die feit dat julle julself apart stel… en ‘n kippa opsit, op julle kop wat EK nooit beveel het nie. Dit stel julle apart. Soos swart en wit! O julle kabaal, WEET JULLE HOEVEEL HAAT EK JULLE! Dink julle nie dat EK sien wie agter dit alles is nie? Dink julle nie EK weet nie? EK YAHUVEH, EK, DIE VADER VAN DIE SKEPPING! Dink julle MY Oë het blind geword omdat dit so baie duisende jare was? Dink julle EK YAHUVEH het doof geword omdat dit so baie duisende jare was? DINK JULLE MY ARM IS TE KORT— dat EK julle nie kan dissiplineer op ‘n manier wat nooit voorheen gedissiplineer was nie? (Wat die tyd sal wees van ‘Jakob se Benoudheid’.) [Dit is] net soos MY Arm nie te kort is om julle nou te omhels nie, net soos MY Oë nie te dof is dat EK nie nou so bewonderend na julle sal kyk nie. MY Arms SMAG om julle weer vas te hou soos EK Abraham, Isak & Jacob vasgehou het— soos EK MY ABSOLUTE EIE GE [LIEFDE] ENIGSTE VERWEKTE SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH vasgehou het. EK hou HOM nou vas —terwyl EK hierdie Woord voortspreek uit Elisheva Eliyahu (weereens op ‘n tyd wanneer sy oor ‘n heel ander onderwerp gebid het en nie hierdie Woord verwag het nie .) O Israel hou op om MY te vul met GRIMMIGHEID. Hou op om MY te vra hoekom het die dood gekom— in die huise in —terwyl julle aanspraak maak op Psalm 91. Is julle GEHOORSAAM aan Psalm 91?! Of is julle skaam vir die NAAM VAN YAHUVEH?! Antwoord hierdie vraag! Hoekom kan hulle nie wat beweer om gelowiges van MY te wees en is, en hulself Messiaans Joods noem— ingeënt was op die WYNSTOK YAHUSHUA, WIE die MASHIACH is—hoekom vrees hulle om die NAAM, “YAHUSHUA” (יהושוע) te noem? En waag dit om die Naam “Yes-hua” (ישוע) te sê? EK spel nie SY NAAM, “Y-E–S–H–U-A”(ישוע)nie. EK het dit keer-op-keer gesê deur hierdie Apostel & Profeet. Ek het keer-op-keer gewaarsku en tog sal hulle nie luister nie! Selfs diegene wat beweer “ek ken Hebreeus!” — en hulle sal selfs erken die NAAM beteken “YAH RED” ! Waar is MY NAAM in die naam Y-E-S-H-U-A(ישוע)?! MY SEUN se naam is volgens MY NAAM, YAH! (יה)! Het YAHUSHUA (יהושוע) nie gesê dat HY net die wonderwerke kon doen wat HY SY VADER sien doen het nie? HY het net SY VADER se voorbeeld nagevolg! SEKERLIK dink julle nie dit was Josef nie?! HY het gesê die HEMELSE VADER, EK IS WIE EK IS! YAHUSHUA HA MASHIACH het gesê, “EK IS WIE EK IS!